Friday, August 20, 2010

Die hipotese wat gestel word vir hierdie blog, handel oor die regte van Suid-Afrikaanse leerders teenoor die regte van die onderwyser. Kinder-regte word pertinent in 20ste eeu beklemtoon. Die vraagstelling is wat die implikasies hiervan is vir die onderwyser en die interne skoolsisteme. Met die vergrootglas op die Grondwet sal al die bydraende faktore krities bespreek en geanaliseer word.

No comments:

Post a Comment